Buitemuurse Aktiwiteite

Gelde vir buitemuurse aktiwiteite is nie by die skoolgelde ingesluit nie en word apart gefinansier.  Plaas asseblief die korrekte bedrag in die koevertjie met die volgende daarop geskryf:  
 
  • Buitemuurse Aktiwiteit bv. Tennis
  • Kind se naam en klas

  • Bedrag

  • Dit sal dan in die kantoor in die betrokke posbus gepos word.

  • Andersins kan ’n EFT gedoen word. Kontrakteurs sal die nodige inligting aan u deurgee.

Word aangebied deur July Ann Scholtz 082 455 7607.  
 

Die Abakus Wiskunde Program bied ;n unieke benadering ten opsigte van wiskundeonderrig.

 

Carla Erasmus - 0726045359 - alberton@dancemouse.co.za

 

‘n Dansprogram vir meisies en seuns Gr.000-7. Verskeidenheid van style.

 

Klasse is op Maandae by die Brackenhurst Methodist Church reg oorkant die skool:

Gr.000-0   13:00-13:30 en 13:30-14:00 (Naskool kinders)

Gr.1-7       14:00-14:45

 

Fooie:

Registrasie: R150 (sluit hempie in) OF R350 (sluit hemp, broek vir meisies/hoedjie vir seuns, sakkie en waterbottel in)

Gr.000-0  R220 p.m OF R550 p.kwartaal

Gr.1-7      R260 p.m OF R650 p.kwartaal

Golfunatix
Word aangebied deur Chantel Schmidt – 072 311 0043. Klasse is klein en basiese gholftegnieke en reëls word aangeleer.
Word aangebied deur Carla Erasmus – 072 604 5359 en Odette Calitz –   072 602 1136 – ter bevordering van groot motoriese ontwikkeling, beter koördinasie, beter konsentrasie, spanwerk, ritme en tydsberekening, luistervaardighede en nog vele meer.
 

Playball lesse:

Maandae (Wit klas) en Vrydae (res van klasse) by die skool tydens skool-ure

http://www.kidinme.life/

Tennis
Word aangebied deur Darryl Fourie Tennis Coaching (082 385 1773 - Janet) ter bevordering van hand – en voetkoördinasie. Basiese tennisvaardighede word aangeleer en ontwikkel.
Word aangebied deur Attie Coetzer 082 442 8918