Ons beskik oor Graad 000, 00 en 0/R  klasse (3-6 jaar) waar elke kleuter ‘n opvoedkundige dagprogram volg wat gebaseer is op ‘n Christelike grondslag.
 
Hierbenewens bied ons ‘n pragtige, kleutervriendelike omgewing teen bekostigbare fooie. Naskoolfasiliteite is ook beskikbaar vir die kleuterskool.

Dagprogramme