Baie welkom by Orionland Kleuterskool! Dit is vir ons ’n groot voorreg om u kleuter by ons te onderrig en ons glo hy/sy sal baie gelukkig by ons wees.

 

Ons beskik oor Graad 000, 00 en 0/R  klasse (3-6 jaar) waar elke kleuter ‘n opvoedkundige dagprogram volg wat gebaseer is op ‘n Christelike grondslag. Hierbenewens bied ons ‘n pragtige, kleutervriendelike omgewing teen bekostigbare fooie. Naskoolfasiliteite is ook beskikbaar vir die kleuterskool.

KONTAK ONS

Toinettestraat 6

Brackenhurst

1448

​Tel: 011 868 5562/3

​Fax: 011 900 3987

Epos: orionlandnavrae@lsorion.co.za  

VOLG ONS
  • facebook-icon
This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now