ROBOTICS

Stel u kind belang in tegnologie? Hou hy/sy van nuwe uitvindsels en modelle bou?

 

Dan is hierdie net die ding vir hom/haar! "To inspire kids, create learning opportunities, and enlighten inquisitive minds".

 

Daar is groot opgewondenheid in ons klasse terwyl leer speel-speel plaasvind met meganieka en robotics. Kinders leer kreatief en "out-of-the-box" om probleme op los. Kinders leer om die tegnologiese proses te volg. Kinders leer om soos ingenieurs te dink. Ons robotics klasses is 'n suksesvolle meganisme om kinders se belangstelling te prikkel in Wetenskap, Tegnologie en Ingenieurswese.

 

Kontak persoon:

Zelda Pretorius

082 851 8892

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now