top of page
1634741042131.png
LAERSKOOL ORION
1634741042131.png

Die skool waar menige klein Orie-harte gebore word.  Dis die plek waarna oud-Ories later weer met heimwee terug verlang as ‘n fees-tyd in hul lewe.

 

Laerskool Orion bied aan elke kind die geleentheid om met sy eie besondere talente en gawes ‘n ster te word in eie reg.  Orie-onderwysers benader elke kind as individu en maak seker elke kind “vind” sy/haar spesiale plekkie hier by Orie-land.  Ons vaste oortuiging is om die leuse van ons skool “MET YWER” deel van elke leerder se lewe en wese te maak.

Ories het 'n nuwe ADJUNKHOOF!
manie.jpg
DIGITALE TYDSKRIF
JAARPROGRAM 2022
KONTAK ONS

Toinettestraat 6

Brackenhurst

Alberton

1448

​Tel: 011 868 5562/3

Tel: 011 868 1853​

Epos: info@lsorion.co.za  

Latitude: -26.333689
Longitude: 28.105444

DIE ORIES DOEN ALLES MET YWER!

bottom of page