WhatsApp Image 2021-02-27 at 17.19.05
WhatsApp Image 2021-02-27 at 17.19.05

press to zoom
WhatsApp Image 2021-02-27 at 17.19.05
WhatsApp Image 2021-02-27 at 17.19.05

press to zoom
1/1
WELKOM BY
LAERSKOOL ORION

Die skool waar menige klein Orie-harte gebore word.  Dis die plek waarna oud-Ories later weer met heimwee terug verlang as ‘n fees-tyd in hul lewe.

 

Laerskool Orion bied aan elke kind die geleentheid om met sy eie besondere talente en gawes ‘n ster te word in eie reg.  Orie-onderwysers benader elke kind as individu en maak seker elke kind “vind” sy/haar spesiale plekkie hier by Orie-land.  Ons vaste oortuiging is om die leuse van ons skool “MET YWER” deel van elke leerder se lewe en wese te maak.

DIGITALE TYDSKRIF
KONTAK

 

Toinettestraat 6

Brackenhurst

Alberton

1448

​Tel: 011 868 5562/3

Tel: 011 868 1853​

Epos: info@lsorion.co.za  

Latitude: -26.333689
Longitude: 28.105444

Skool Kalender
Approved Final  School Calender 2021-1.jpg

DIE ORIES DOEN ALLES MET YWER!