top of page

LEESLABORATORIUM

Ons leerlinge lees ywerig op Stimulus Maxima! se Reading Rocket programe in die rekenaarsentrum.
 
Hier kry elke leerling geleentheid om sy  lees te verbeter teen sy eie tempo en op sy leesvlak. Leestempo, leesbegrip en spelling word deurgaans gemeet. Data word gestoor; dus kan ‘n leerling sien hoe sy/haar lees verbeter. Verskeie oefeninge word ook gedoen om oogbewegings te verbeter en om taalvaardighede vas te lê.
 
Twee maal per jaar word Verslae uitgestuur sodat ouers met die hulp van grafieke die leerlinge se leesuitslae kan monitor.

bottom of page