top of page

Ons Skooldrag

Somersdrag seuns.jpg
Somers Kleredrag.jpg
Wintersdrag Meisie.jpg
Wintersdrag Seun.jpg

Kliek op dokument om dit af te laai.

Ons klere beleid

SOMERSDRAG

Dogters dra 'n navy blou skoolromp of kortbroek en 'n skoolgholfhemp. Opsioneel: Navy blou sokkies en swart gepoleerde skoene.

Seuns dra 'n navy blou kortbroek en skoolgholfhemp.  Opsioneel: Navy blou kniekouse met wit en maroen strepies en swart toerygskoene.

 

WINTERSDRAG

Dogters dra 'n grys langbroek, wit langmouhemp (boonste knoop vas) skooldas, skooltrui en windjakker of skoolbaadjie.

Seuns dra 'n grys langbroek, wit langmouhemp (boonste knoop vas) skooldas, skooltrui en windjakker of skoolbaadjie.

VRYDAGDRAG

  • Leerders mag Vrydae die volgende dra:

  • Skool gholhemp

  • Netjiese denim langbroek

  • Netjiese tekkies

  • Skootrui as dit koud is

 

VERJAARSDAE

Leerders mag op hul verjaardae gewone klere skool toe dra.  As hul verjaarsdag oor 'n naweek val, dan kan hulle dit op die Vrydag of Maandag dra.

 

 

Skoolrompe, kortbroeke, gholfhemde en atletiekdrag is by die skool beskikbaar.  Aankope kan gedoen word voor skool vanaf 07:15 en direk na skool vanaf 13:30.

 

Skoolkouse, dasse, truie en baadjies is beskikbaar by die verskaffers Eva's Uitrusters en Bracken City Shoe Centre.

 

Alle skoolklere moet duidelik gemerk word sodat klere wat verlê word weer opgespoor kan word.

bottom of page