top of page

Ons Skoollied

Orion Skoollied
00:00 / 02:05

Waar Orion in helder lig 

die donker nag verdruis 

waar die Suiderkruis met helder Iig

die rigting na sukses aanwys. 

 

Die deugde wat ons hier aanleer

maak die gordel vas met eer 

fondamente waarop ons hier bou

loop ons die dag met ywer deur. 

0 helder is die sterrelig

want die krag kom net van Bo van Bo 

waar die Suiderkruis die rigting wys

en Orion uittroon. 

Nes die somerson oor ons kom skyn

die toekoms soos die lente blom

gaan ons van krag tot krag tot krag

waar ‘n kind se stem weerklinkend lag. 

0 helder is die sterrelig

want die krag kom net van Bo van Bo 

waar die Suiderkruis die rigting wys

en Orion uittroon. 

x2

Geskryf deur Marlize Scheepers

Getoonset deur Christa Steyn

 

bottom of page