top of page

Sport Gedragskode

1634741042131.png
1634741042131.png

Dit word verwag van ‘n Orion sportseun en sportdogter en ondersteuner (waar van toepassing) om die volgende sport kode van gedrag uit te oefen:

 

  • Demonstreer ten alle tye goeie sportmangees en respek vir die opposisie;

  • Woon alle oefeninge en wedstryde / byeenkomste by - tensy verskoning gemaak is;

  • Wees optyd en wys toewyding – tydens oefeninge en wedstryde / byeenkomste;

  • Dra die korrekte Orion sportdrag vir byeekomste / wedstryde;

  • Pas alle sporttoerusting op en help afrigters om toerusting weg te pak na wedstryde / byeenkomste of na oefening;

  • Leer die reëls van sy of haar sport;

  • Aanvaar die besluit van die skeidsregter sonder navrae;

  • Respekteer opponente, spanmaats, afrigters en skeidsregters ongeag van uitslae of negatiewe besluite;

  • Respekteer sy or haar eie afrigter sowel as die afrigter/s van die opponente se span;

  • Behou die skool se reputasie vir regverdige spel;

  • Beheer ten alle tyd sy of haar humeur – op en van die baan / veld af;

  • Weerhou sy of haarself van arrogante of grootpraterige gedrag en gee krediet aan ander vir goeie spel;

  • Maak die skool trots – Volbloed Orie

bottom of page